Badisa Weskus het groot finansiële skade gely ná ’n inbraak by sy Vredenburg-kantoor op Sondag 13 Oktober.
It was the first time the Walk for Recovery and the Walk for Breast Cancer Awareness were combined.
Volmaan aan die Weskus beteken springgety met die gepaardgaande ekstra hoë hoogwater- en ekstra lae laagwater.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur ...
Pastoorsvrou vertel van die skrik, skoot en gil toe inbrekers man skiet Tafel gedek vir matrieks om van Maandag eindeksamen ...
Die Visfabrieketoernooi is tans in sy 34ste bestaansjaar. Johan Daniëls van Saldanha het in 2017 in ’n onderhoud met ...
Die Krewe het Saterdag (12 Oktober) in ’n wegwedstryd die span van Worcester United met 90 lopies geklop. Die Krewe het Paarl ...
This prompted Jordan to start a charity called JG Helping Hands this year. It all began with a generous gift from his parents ...
Die Hopefieldse skrywer Luandi Brand (25) het haar eerste boek genaamd My Nommer is 4271 in September vanjaar vrygestel.
Dikwels onthou ’n mens jou eerste dag van skool, maar veral jou laaste dag. Die 2024-matriekklas in die Weskus het die ...
Vordering word gemaak by die vingerhoedhuisie op die hoek van Kamp- en Manitokastraat, Saldanha. Die eienaar, Louis de Wet, ...
Inwoners van dorpe in die Weskus wat ook ’n sê wil hê oor hoe misdaad in hul dorp hanteer moet word, kan gerus die onderskeie ...